fbpx

VIDEO Profile: Neil Maree

by | Jul 23, 2015 | 2 comments

Yes! More video LOVE for Genio Roasters. Watch this brilliant video by the North-West University featuring Genio’s owner & Puk Alumni student, Neil Maree, discussing the rise of Genio’s coffee roaster manufacturing in South Africa.


The clip also features Francois Vorster, owner of Decadent & Common Ground Coffees, a big fan of our roasting equipment.

Become part of the Genio-family by liking our page on Facebook and following the company on Twitter, Instagram, and YouTube.

Related Posts

2 Comments

  1. Willem

    Goeie dag

    Ek stel baie belang in julle koffie roosters en wil graag hoor of julle by Kragdag gaan uitstal, hulle webwerf is http://www.kragdag.com

    Verder wil ek weet hoe lank bly die bone vars na hulle gerooster is en of dit help om hulle te maal net voor mens die koffie maak?

    Vriendelike groete
    Willem

    • Neil Maree

      Hi Willem

      Dankie vir jou navraag. EK antwoord jou terug per epos. Om jou vraag te antwoord oor die varsheid van koffie: ons stel voor om koffie te brou binne 4 weke vandat dit gerooster is. Dit raak onmiddelik oud vandat dit gemaal is. Die smaak verskil tussen klaar gemaalde en vars gemaalde bone is baie groot.

      Ons stal slegs by industrie geleenthede uit aangesien ons nie direk aan die verbruiker bemark nie. Ek is wel seker dat van ons kliente daarin sal belang stel.

      Groete
      Neil Maree

Submit a Comment

Share This

Share this post with your friends!